Alex Salmond

Alex Salmond
Alex Salmond

Eerste Minister van Skotland
Ampstermyn
17 Mei 2007 – 18 November 2014
Vise Nicola Sturgeon
Monarg Elizabeth II
Voorafgegaan deur Jack McConnell
Opgevolg deur Nicola Sturgeon

Leier van die Skotse Nasionale Party
Ampstermyn
3 September 2004 – 14 November 2014
Vise Nicola Sturgeon
Voorafgegaan deur John Swinney
Opgevolg deur Nicola Sturgeon
Ampstermyn
22 September 1990 – 26 September 2000
Vise Alasdair Morgan
Voorafgegaan deur Gordon Wilson
Opgevolg deur John Swinney

Lid van die Britse Parlement vir Gordon
Ampstermyn
8 Mei 2015 – 3 Mei 2017
Voorafgegaan deur Malcolm Bruce
Opgevolg deur Colin Clark

Lid van die Skotse Parlement vir Aberdeenshire East
Ampstermyn
5 Mei 2011 – 24 Maart 2016
Voorafgegaan deur Nuwe Kiesafdeling
Opgevolg deur Gillian Martin

Lid van die Skotse Parlement vir Gordon
Ampstermyn
3 Mei 2007 – 5 Mei 2011
Voorafgegaan deur Nora Radcliffe
Opgevolg deur Kiesafdeling afgeskaf

Lid van die Skotse Parlement vir Banff and Buchan
Ampstermyn
6 Mei 1999 – 7 Junie 2001
Voorafgegaan deur Nuwe Kiesafdeling
Opgevolg deur Stewart Stevenson

Lid van die Britse Parlement vir Banff and Buchan
Ampstermyn
12 Junie 1987 – 12 April 2010
Voorafgegaan deur Albert McQuarrie
Opgevolg deur Eilidh Whiteford

Persoonlike besonderhede
Gebore 31 Desember 1954 (1954-12-31)
Linlithgow, Skotland, Verenigde Koninkryk
Sterf 12 Oktober 2024
Politieke party Skotse Nasionale Party
Eggenoot/-note Moira Salmond (1981–hede)
Alma mater Universiteit van St Andrews
Religie Kerk van Skotland[1]

Alexander Elliot Anderson (Alex) Salmond (uitgespreek /ˈsæmənd/, 31 Desember 1953 - 12 Oktober 2024) was 'n Skotse politikus en het tussen 2007 en 2014 as eerste minister van Skotland gedien. Hy is die voormalige leier van die Skotse Nasionale Party (SNP).

Tydens die referendum oor die onafhanklikheid van Skotland het hy homself vir die "Ja"-veldtog beywer. Na afloop van die referendum, waarin hulle slegs 45 persent van die stemme kon trek, het hy sy bedanking aangekondig met die woorde: "For me as leader my time is nearly over, but for Scotland the campaign continues and the dream shall never die".[2]

  1. (en) Allardyce, Jason (26 Julie 2009). "Salmond: 'Faith is my driving force'". London: Sunday Times Scotland. Besoek op 26 Julie 2009.
  2. Scottish referendum: Salmond to quit after Scots vote No, BBC News, 19 September 2014

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in